Namibia, Land of the Brave

Melodie van Namibia, Land of the Brave met die wapen van Namibië op die agtergrond

"Namibia, Land of the Brave" is die volkslied van Namibië. Die lied is deur die direktor van ’n tradisionele musiekgroep uit die Kalahariwoestyn, Axali Doëseb (gebore in 1954), geskryf en gekomponeer. Doëseb is gekies om dit te skryf nadat hy ’n wedstryd ná Namibië se onafhanklikheidswording in 1990 gewen het. Die lied is in Desember 1991 as die land se nasionale volkslied aangeneem en het “Nkosi Sikelel' iAfrika” vervang.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search